| Wysdiman - offline |
| Image | Song/Artist |
| Create a link to this page, copy and paste this code into your web site. |
Wysdiman
Avg 0.00 / 5
Total of 0 votes |
||
|
Last update: 09/02/10 04:30:28 Account: Artists Location: AFRICA: South Africa Signed up: 06 Mar 2008 12:33 PM Members: Bruce Bleed - Vocals, Poison Piet - Guitar, Dino Francisco - Bass Guitar, Earl Devereux-Quicke - Drums Genre: Alternative Rock Influences: every sound we've ever heard.... Website: http://www.myspace.com/wysdiman |
|
Ons almal het daardie persoon in ons lewe, of is dit nou ‘n vors? Praat hier van daai Baas, Eggenoot, Onderwyser, SARS en partykeer die Taximan, wat die wêreld vir ‘n mens kan moeilik maak. Maar ons sê WYSDIMAN!
Alhoewel hy nog nie, met die klem op nog nie gewaar is nie, glo ons dat daar ‘n WYSDIMAN in elkeen van ons is. Dit is daar waar jy sê tot hier toe en nie verder nie ou maat. Vanselfsprekend relatief tot die droom natuurlik.
WYSDIMAN kry dit reg om die lewe in ‘n stad met al sy monsters en engele vas te vang in hulle songs. Die monsters en engele wat nie net elke dag rondom ons beweeg nie maar ook in elkeen van ons skuil en woed.
"They have been together for 2 years now and play an amazing collection of true South African Afrikaans Rock 'n Roll" - The National Gig Guide
" Min bands is teen die tyd nog so lus soos die ouens, die pefekte mengsel van innerlike refleksie en byvoeglike naamwoorde vir buitentoe, kitaar ,skreemo voorman en ritme." – www.vetseun.co.za
"Their sound is like The Springbok Nude Girls, Polisiekar with a local afrikaans mixture in between. The songs have strong character" - Montana Music & Media
"In fact they do a very good impression of a punk band on the verge of total meltdown, in some ways a lot more authentic than the some much more successful bands out there, with their vocalist truly leaping around like a mad thing, as if possessed by some chaotic punk demon. Very impressive." - taken from review on www.darksideforum.co.za
"Vanaf Dagman Nagman se gatskop intro tot die laaste klanke van Klaaglied se rou agro en riffs wat beslis hul besigheid ken, laat waai hierdie ouens sonder keer." Jip Volksblad Resensie 21 Mei 2007
|
No entries yet - be the first to post one!
|
|
online
|
Admin
Since: 03/06/08 12:36:56
Welcome to Mynoise..
|
|
Fan: #1: Admin Since: 06 Mar 2008 12:36 PM |